Paul Kruger borsbeeld

Borsbeeld – Paul Kruger

R360.00

Die pragtige borsbeeld van Suid-Afrika se bekendse leier is ideal vir jou studeerkamer.  Gegiet op die die ontwerp van die bekende kunstenaar, Phil Minnaar, verdien die stukkie kuns ’n ere-plek in jou huis!  

Die beeld staan 20cm hoog.

Description

Wie is Paul Kruger?

Paul Kruger, of “oom Paul” was die laaste President van die Zuid-Afrikaanse Republiek. Hy is vier keer verkies. Hy was nie net ’n gerespekteerde bemiddelaar en krygsman nie, maar is ook bekend daarvoor dat hy man alleen ’n geveg met ’n leeu gewen het. Hy het ook sy duim verloor in ’n aanval van ‘n renoster. Behalwe die Kruger wildtuin is talle strate in SA, 53 strate in Nederland en 6 in Vlaandere na hom vernoem. Kruger is deur verskeie Nederlandse skrywers as die “Leeuw van Zuid-Afrika” beskryf.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.