Boerseep

R45.00

Egte boerseep wat enige vuilkol sal laat les opsê!

Out of stock

Description

Boerseep is tydens die Groot Trek gebruik vir van hare was tot ontslae raak van vlekke.  Om boerseep te maak kort jy beesvet, water , seepsoda vlokkies en enige olie van jou keuse.  Die water word in ’n bak geplaas en seepsoda bygevoeg. Die mengsel staan vir ongeveer 5 minute tot dit warm is.  Intussen word die vet op die stoof gesmelt (of in ’n swart driepoot pot soos in die Voortrekker dae). Die gesmelte vet word by die water en seepsoda mengsel gevoeg en met ’n houtlepel geroer vir ongeveer 40 minute totdat die mengsel verdik en die tekstuur van heuning bereik.  Die mengsel word in ’n bak gegiet en vir 24 uur laat staan totdat dit set. Laastens word die seep in blokke gesny.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.