Black Cat kroegstoel

R3,210.00

‘n Reuse replika van ‘n bottel Black Cat groenbootjiebotter. Die perfekte kroegstoel of dekorstuk vir ‘n huis met bietjie ekstra kultuur. Dien as stoorplek sowel as ‘n stoel.

Grootte: 400mm x 320mm x 480mm

Materiaal: Handgemaak met veselglas met ‘n gestopte kussing bo op.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.