Bittereinder

R280.00

Die Bittereinders was ‘n faksie van die Boere-guerrillavegters wat teen die magte van die Britse Ryk geveg het in die latere stadiums van die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902). Die woord bittereinder beteken iemand wat “bereid is om deur te druk tot die bitter einde”. Bekende Bittereinders sluit in Louis Botha, Jan Smuts, Christiaan de Wet en Koos de la Rey.

Clear
SKU: N/A Categories: , , , ,

Description

Materiaal: Poli-katoen

Grootte-gids:

Bors / Agter neklyn tot onder:

  • M – 52cm / 71 cm
  • L – 56cm / 73 cm
  • XL – 59cm / 74 cm
  • XXL – 62cm / 76 cm
  • XXXL – 64cm / 78cm
  • 4XL – 66cm / 80cm

Vervaardig in Suid-Afrika

Additional information

Grootte

M, L, XL, XXL, 3XL, 4XL

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.