Biltong & Karamel Sjokolade

R40.00

Handgemaakte toffies gegeur met eg-Suid-Afrikaanse geure.  Die toffie bevat een van Suid-Afrikaners se gunsteling lekkernye – egte biltong.  Vir ’n soet-sout kombinasie wat jou jou lippe sal laat aflek, proe gerus dié heerlike lekker.  Beskikbaar in 100g stafies.

SKU: 331 Categories: ,

Additional information

Koffie

Gemaal, Bone

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.