Dark brown leather hat

Beyers breëband leerhoed

R515.00

Die donker beesleer hoed is ideaal vir elkeen wat soos Generaal Beyers ’n tikkie rebelsheid in hulle harte koester.  Dié bree-band hoed is ideaal vir kommandodiens of sommer net plaasdiens.

Beskikbaar in groottes M – 2XL.

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Description

Materiaal: Beesleer

Groottegids: 

Kopholte (voor tot agter / deursnee):

M – 20cm / 16cm

L – 20.5cm / 17cm

XL – 21cm / 18cm

2XL – 22cm / 18.5cm

Additional information

Sizes

M, L, XL, 2XL

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.