Bekfluitjie

R150.00

In Westerse lande het die bekfluitjie gewoonlik 10 gaatjies. Daar is talle maniere waar jy sommer op die internet kan leer om ou Afrikaanse gunstelinge soos Jantjie, en Sarie Marais met ’n bekfluitjie te speel! Van die bekendste bekfluitjie-spelers wat Suid-Afrika opgelewer het, is onder andere Ernst Kilian, Dimitrious Kyriacopoulos, John Denny, Don Richardson en Dan Conradie.

Hierdie bekfluitjie spog met:

    • ’n Volgrootte van 10 gaatjies
    • Pragtig afgewerk en bedek met ’n Chroom-plaat
    • 130mm in lengte en 26mm in breedte
SKU: 740 Categories: , , ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.