Beesleer beursie

R265.00

Skaf ’n beesleer beursie aan vir ’n tikkie styl wat met tyd net meer karakter kry.  Dié beursie het drie gleufsakkies en twee vakkies vir papiergeld. Vir munte is daar ’n toeknip sakkie. Elke beursie word met trots in Pretoria vervaardig.

Kleur: Bruin

Clear
SKU: N/A Categories: , ,

Additional information

Kleur

Bruin, Swart

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.