my hartjie my liefie babygrow

Babygrow – Rammetjie Uitnek

R180.00

Betekenis: Om te spog en effens parmantig te wees.

Oorsprong: Verwys na bokramme wat met hulle nekke vooruit gestrek agter die ooie aanloop

Beskikbaar in 3-6 maande, 6-12 maande en 12-18 maande.

Clear
SKU: N/A Categories: ,

Description

Materiaal: 100% katoen

Additional information

Grootte

3-6 maande, 6-12 maande, 12-18 maande

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.