afrikana bokstel klein

Afrikana – 75 van die beste Volksliedjies

R150.00

CD 1: Sluit treffers soos “Die Padda wou gaan Opsit”, “Daar Kom die Alibama”, “Tussen Treine” en vele meer in.

CD 2: Sluit treffers soos “Houtkruis”, “Al lê die berge nog so blou”, “Aanstap Rooies” en vele meer in.

CD 3: Sluit treffers soos “Mamma, ek wil ‘n man hê”, “Lisa se klavier”, Ruiter van die windjie en vele meer in.

Categories: ,

Description

3 CD boksstel

Vervaardig in SA

 

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.