Busetsa wood

Afrika muur-dekor

R285.00

‘n Unieke dekorstuk uit hout gemaak.

Grootte: 300mm x 280mm

Ingesluit: ‘n Rooi hartjie wat jy op enige plek op jou Afrika kan plak.

Description

Let wel: Elke Afrika muur-dekor item verskil van mekaar aangesien elke produk handgemaak is. Die kleur van die hout mag ook verskil van dié van die foto’s.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.