Sale!
adam tas book

Adam Tas – Die Komplot van die Kaapse Patriot (E-boek)

R90.00 R0.00

Die e-boek gee ‘n kort oorsig van die geskiedenis van Adam Tas, wat hy in sy leeftyd gedoen het waarvoor hy onthou sal word.

Adam Tas (1668 – 1722) was ’n Kaapse Vryburger wat veral geken word vir sy rol as Kaapse Patriot in die teenkanting teen Goewerneur Willem Adriaan van der Stel.  In sy dagboek beskryf Tas van sy en die ander Patriotte se komplot om van die korrupte Van der Stel ontslae te raak deur middel van ’n petisie wat hul gerig het aan die Heere XVII in Nederland.  

Van der Stel het bewus geraak van die petisie en Tas is gearresteer en in kettings na die Kasteel geneem waar hy in die Donker Gat aangehou is.  

Categories: , ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.