5c hangertjie m

5c Oorbelle

R340.00

Die Bloukransvoël, wat ook Suid-Afrika se nasionale voël is, pryk op die 5 sent muntstuk. Die habitat van die bloukransvoël is meestal in Savanna-gebiede in Suid-Afrika. Hierdie besondere oorbelle sal jou beslis soos ‘n miljoen Rand laat voel.

Het jy geweet?

Suid-Afrika se nasionale blom, die protea, kom op die 20 sent pendant voor. Die protea was die eerste Suid-Afrikaanse simbool wat tussen 1925 en 1940 op die tiekie voorgekom het. Nes die 10 sent muntstuk, is die 20 sent muntstuk ook deur Cynthna Letty ontwerp.

Categories: , ,

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.