1c Hangertjie

1c Hangertjie

R180.00

Hangertjie uit die oorspronklike 1c van 1991, ‘n simbool van Matteus 10:29-31.

Let wel: Die sliwer ketting is nie ingesluit by die hangertjie nie.

Categories: , ,

Description

Die destydse 1c het ‘n besondere betekenis. Dit is oorvertel dat boerevrouens in die konsentrasiekampe hoop gehou het deur aanhoudend Matteus 10:29-31 te lees wat lui:  “Is twee mossies nie vir ‘n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.” Dié vroue het beloof dat indien Suid-Afrika ooit hulle eie geld sou munt, dat hulle twee mossies op die kleinste geldeenheid sou laat pronk. Dit maak Suid-Afrika die enigste land wat ooit ‘n Bybelvers op ‘n munt simboliseer het.

 

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.