10c hangertjie m

10c Arum lelie hangertjie

R180.00

Hangertjie uit ‘n oorspronklike 10c munt, ‘n bekende muntontwerp van Cynthna Letty.

Let wel: Die sliwer ketting is nie ingesluit by die hangertjie nie.

Categories: , ,

Description

Die Arum lelie (Zantedeschia Aethiopica)  verskyn op die 10 sent muntstuk. Dit het voorheen op die 50 sent muntstuk voorgekom vanaf 1965 tot 1989. Die blom staan ook in die volksmond bekend as die varkblom, aangesien die wortels van die plant ‘n heerlike versnappering vir varke is.  Die ontwerp van die 10 sent muntstuk is die handewerk van Cynthna Letty.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.