Geskryf deur: Danielle Kleyn

Het jy al ooit gewonder wat Jan van Riebeeck op 1 Januarie 1953 (Nuwejaarsdag) gedoen het? Terwyl meeste van ons hierdie vakansiedae vier deur saam met familie te eet en kuier, het Jan van Riebeeck se Nuwejaarsdag hoofsaaklik uit werk en beplanning bestaan. Hier volg ‘n deel uit sy dagboek wat na Afrikaans vertaal is.

Die Suid-Ooste wind waai steeds so geweldadig soos voorheen. Die Saldanhars het taamlik vroeg gearriveer met sewe skape wat ons geruil het van hul. 

Vandag, deur die onderhandeling van verskeie persone en op belofte om hul gedrag reg te stel, is Gerrit Dirckssen, Jan Blanx en Willem Huijtjens vrygelaat.

Soortgelyk is die korporaal van die soldate, wie opgeskort is van diens,  heraangestel in sy posisie met die hoop dat hy in ooreenstemming met sy belofte sal vergoed vir sy foute deur beter gedrag.

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.