Grootmaat verkope / Wholesale orders

De Afrikander Handelshuis verskaf¬†grootmaat produkte aan toerisme en geskenkwinkels. REPUBLK bestaan uit Afrikaanse t-hemde, polaroid hout-sonbrille, “coasters”, magnete en bekfluitjies. REPUBLK het ‘n hart vir die Afrika-son wat fel oor die grasvlaktes skyn, vir ‘n oop vuur, goeie vriende en ‘n donker nagruim. Vir Afrikaanse produkte met ‘n klassieke styl en ‘n druppel ruwe natuur, laai die katalogus hier onder af:

THIS IS AFRICA (TIA) is a wholesale range of outdoor t-shirts, magnets, coasters, Funky Feet socks and sunglasses. This range depicts the adventurous nature of South Africans. Whether it is camping in the Drakensberg, road tripping the West Coast or enjoying hunting time in the lowveld. For products that make you excited about being in South Africa, click below to download the TIA catalogue and let us know if you need an order form!

Kontak ons vir 'n bestelvorm / Contact us to receive a wholesale order form

4 + 4 =

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.