1. “Volk van Suid-Afrika, u wat met trots op u bors slaan, en uself ‘n Afrikaner noem, waar gaan jy heen? Sal Suid Afrika nou en altyd, sal u vir uself en vir u kinders die uitdaging aanneem en moedig en vasberade u taak aanvaar; Waarheen Suid Afrika? ” – Dr. DF Malan by die Voortrekkermonument se opening op 16 Desember 1949
  2. “Gebore onder de Engelsche vlag, wens ik niet daaronder sterven.” -Paul Kruger in sy laaste boodskap aan sy volk, Clarens, Switserland, 19 Junie 1904
  3. “Hier, toe ons in benoudheid verkeer het, het elkeen ‘n klip opgeneem en dit op hierdie plek gegooi as ‘n gedenkteken tussen ons en die Here. Daarmee is die Gelofte van Bloedrivier hier hernuwe… Ons het nie hier gekom om ander sake te bespreek nie, maar om die dade van God te verkondig, om ons geloftes te betaal, om van God se groot goedertierenheid oor ons, te praat.” -Pres. Paul Kruger, Paardekraal, 16 Desember 1891
  4. “Die redelike demokrasie is ‘n hoë en edel maar ‘n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop ‘n volk hom kan uitstrek nie.” -N.P. van Wyk Louw 1958
  5. “Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het.” – C.J. Langenhoven
  6. “Ek is ‘n Afrikaner! So staan Hollanders, Duitsers en Franse saam met die hiergeborenes onder daardie naam.” – D.J. Opperman 1956
  7. “Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar…” – D.J. Opperman 1968
  8. “Neem uit die verlede dit wat goed is en bou daarop die toekoms.” – Paul Kruger

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.