Resep vir Malvapoeding

Resep vir Malvapoeding

Malvapoeding is so deel van Suid-Afrika se erfenis soos braaivleis en biltong. Min dinge rond ‘n Sondagmiddagete so lekker af soos ‘n tradisionele malvapoeding. Met hierdie maklike resep vir malvapoeding gaan jy soos ‘n meestersjef voorkom! Bestandele:...
Resep vir die beste appelkooskonfyt

Resep vir die beste appelkooskonfyt

Soek jy iets om ‘n eenvoudige broodjie of botterbroodjie (scone)  lewe te gee? Hierdie appelkooskonfyt is nie net lekker nie, dit bevat ook talle gesondheidsvoordele. Dit kan byvoorbeeld kanker voorkom aangesien dit ‘n hoë bron van pektien is. Swanger vroue word ook...
Soetkoekies

Soetkoekies

Die tradisie van soetkoekies bak is nie iets uit die vyftiger jare se populêre kultuur van fluitige huisvroue wat aldag en heeldag voor die oond staan nie. Inteendeel, die bak van koekies is met groot ywer deur Jan van Riebeeck en die handjie vol settelaars beoefen...

Eg Suid-Afrikaanse vetkoek

Vetkoek is ‘n tradisionele lekkerny maar wat min weet is dat dié eenvoudige vetkoek deel was van die volksplanting hier aan die Suidpunt van Afrika.  Vetkoeke het saam met Hollandse settelaars na Suid-Afrika gekom en was bekend as ‘oliebollen’. Interessant genoeg het...

Sago poeding in die mikrogolf

Sago poeding bestandele: 500ml melk 100ml (75gr) Sago 2 eiers 50gr wit suiker 2 ml Vanielje geursel knypie sout 15ml botter or margarine Metode: Giet die melk in ‘n 2L bak. Voeg die sago by en laat dit vir ‘n uur week. Mikrogolf eers vir 7 minute en daarna...
Mikrogolf Melkkos

Mikrogolf Melkkos

Melkkos is so Afrikaans soos biltong, ingelegte perskes en braai. Maar hoe kan jy vinnig ‘n melktert aanmekaar slaan as jy jou skoonfamilie wil beïndruk? Maak dit in die mikrogolf: Melkkos bestandele: 500 ml melk 2 eetlepels koekmeel 2 eetlepels margarien...

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.