Snaakse Afrikaanse woorde

Snaakse Afrikaanse woorde

Afrikaners is nog altyd baie beskrywend, geen wonder ons het plekname soos Twee-buffels-met-een-skoot-morsdoodgeskiet-fontein. Sinonieme en ‘n direkte vertaling hier en daar was nog nooit ‘n probleem nie, of dit nou in die woordeboek is of nie – is...
Top 5 Afrikaanse gedigte

Top 5 Afrikaanse gedigte

Afrikaans is een van die kleurvolste tale, dit is dus g’n wonder dat van die mooiste gedigte uit die pen van Afrikaanse skrywers kom nie. Hier is ons 5 gunsteling Afrikaanse gedigte. 1. Ek Stuur Vir Jou `n Rooiborsduif – Breyten Breytenbach Allerliefste, ek stuur vir...
5 Feite oor die Protea

5 Feite oor die Protea

Die Koning-Protea (Protea cynaroides) is ook bekend as die reuseprotea, koningsuikerbos of heuningpot Die Protea is een van vyf nasionale simbole van Suid-Afrika. Daar word ook na die Suid-Afrikaanse krieketspan as die “Proteas” verwys. Die Koning Protea is die...
8 Vreemde feite om voor dankbaar te wees

8 Vreemde feite om voor dankbaar te wees

Hier is ‘n paar vreemde feite wat jy moontlik nie geweet het nie.  Lees bietjie hier en kyk hoeveel van die inligting jy voorheen geweet het. Tydens die oorlog teen die Britte het die Boere in die veld patats en boomwortels uitgegrawe om ʼn blikbeker boeretroos...
Kom ons vier Krugerdag!

Kom ons vier Krugerdag!

Op 10 Oktober vier ons Krugerdag deur ‘n kort oorsig te gee van sekerlik een van die mees bekende figure in Suid-Afrikaanse geskiedenis, Johannes Stephanus Paulus Kruger! Hy  is op 10 Oktober 1825 gebore op die plaas Bulhoek, wat aan sy oupa behoort het. Op...

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.