Snaakse Afrikaanse woorde

Snaakse Afrikaanse woorde

Afrikaners is nog altyd baie beskrywend, geen wonder ons het plekname soos Twee-buffels-met-een-skoot-morsdoodgeskiet-fontein. Sinonieme en ‘n direkte vertaling hier en daar was nog nooit ‘n probleem nie, of dit nou in die woordeboek is of nie – is...
Jan van Riebeeck dagboek inskrywing: 25 Des 1652

Jan van Riebeeck dagboek inskrywing: 25 Des 1652

Geskryf deur: Danielle Kleyn Het jy al ooit gewonder wat Jan van Riebeeck op 25 Desember 1652 gedoen het? Terwyl meeste van ons Kersfees vier deur saam met familie te eet en kuier, het Jan van Riebeeck se Kersfees hoofsaaklik uit werk en beplanning bestaan. Hier volg...
Waar kom boeretroos se skop vandaan?

Waar kom boeretroos se skop vandaan?

Ten spyte van die onlangse oplewing van koffieroosterye en die ontwaking van koffie spesialiste in Suid-Afrika is Afrikaners se voorliefde vir ’n koppie sterk koffie nie ’n nuwe verskynsel nie.  Ons kulturele band met dié donker brousel het al reeds in Europa...
Top 5 Afrikaanse gedigte

Top 5 Afrikaanse gedigte

Afrikaans is een van die kleurvolste tale, dit is dus g’n wonder dat van die mooiste gedigte uit die pen van Afrikaanse skrywers kom nie. Hier is ons 5 gunsteling Afrikaanse gedigte. 1. Ek Stuur Vir Jou `n Rooiborsduif – Breyten Breytenbach Allerliefste, ek stuur vir...

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.