Busetsa Wood and Craft is ’n nie-winsgewende maatskappy wat daarop gemik is om werk te skep. Die woord “Busetsa” beteken om te “hernu”, en dit is ook wat hulle doen – hulle gebruik ou materiale om weer nuwe produkte te skep.

Busetsa het in 2015 begin in Hammaskaraal sowat 40km noord van Pretoria. Busetsa maak kwaliteit hout en dekorprodukte en maak elke produk met ‘n doel! Met ’n liefde vir met hulle hande werk en ’n passie om ’n verskil te maak, kan jy beslis hulle ondersteun deur hulle produkte op www.afrikander.com te koop! Hier is van hulle Afrika hout-dekor: http://www.afrikander.com/product/afrika-muur-dekor/ en hier is hartjies wat hulle uit hout uit maak en dan hiekel: http://www.afrikander.com/product/gehiekel-hout-muurdekor/

Vir ander style of groottes kan jy ons gerus kontak by handelshuis@afrikander.com

 

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.