Ons het op ‘n ou telefoonboek afgekom met interessante advertensies uit die 1900’s. Dit gee mens ‘n blik op watter besighede in Pretoria se middestad was, die tipe dekor wat in mode was en toe Cafe Riche dié plek in Pretoria was om uit te hang.

Het jy enige ou Huisgenoot prente of interessante advertensies of plakkate wat jou oog al gevang het? Ons sal dit graag in ‘n volgende blog wil insluit! As jy enige ou prente of foto’s het stuur dit gerus na handelshuis@afrikander.com. ‘n Advertensie of publikasie vertel altyd so baie van die dag-tot-dag lewe van mense in die vroeë 1900’s. Nie net sê dit hoe ver en vinnig die wêreld ontwikkel nie, maar herinner ons ook daaraan dat alles maar altyd verander. Wie weet, oor ‘n honderd jaar sit mense weer en glimlag na ons advertensies wat vandag die rondte doen!

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.