Drie geloftes in ons geskiedenis

Drie geloftes in ons geskiedenis

Ons geskiedenis word gekenmerk deur verskeie geloftes wat in tye van nood afgelê is. Hier is drie van die mees bekendes: Gelofte van Jan van Riebeeck, 6 April 1654 Jan van Riebeeck het die gelofte twee jaar na sy koms aan die Kaap afgelê en word vervat in die joernaal...
5 Feite oor die Jakaranda

5 Feite oor die Jakaranda

Deur Danielle Kleyn Die Jakaranda boom is amper ‘n sinoniem van Pretoria. Hier is vyf feite oor die pers blomme wat ons in Oktobermaand bekoor. Van Pretoria se studente glo dat die Jakaranda boom ‘n gelukbringer is, en dat indien ‘n Jakaranda blommetjie op jou kop...
Die stigting van die VOC

Die stigting van die VOC

In die middel van die sestiende eeu het Spanje sy politieke mag regoor Europa gevestig. Kolonies, soos Suid-Amerika se rykdomme is geplunder en Spanje wou die Rooms-Katolieke staatsgodsdiens op kleiner volke afforseer. Die Nederlanders het hulle teen die Spaanse...

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.