Generaal Jacobus Herculaas (Koos) de la Rey

Generaal Jacobus Herculaas (Koos) de la Rey

Generaal Jacobus Herculaas (Koos) de la Rey word beskou as een van die sterkste en hardkoppigste Boere-generaals. Tydens die Anglo-Boereoorlog is hy geken as ‘n briljante strateeg wat veral tydens die guerrilla-fase van die oorlog baie suksesse besorg het. Dit is...
Josef Johannes (Jopie) Fourie

Josef Johannes (Jopie) Fourie

Josef Johannes (Jopie) Fourie is op 27 Augustus 1878 gebore in die Distrik Pretoria en sterf in 1914 voor ’n vuurpeloton. Jopie word as ’n held gesien wat tot die einde geveg het vir die onafhanklikheid van die ou Boererepublieke en opgestaan het vir die idees waarin...
Paul Roos

Paul Roos

Paul Roos wat ook as Oom Polla bekend gestaan het, was die eerste Springbok rugbykaptein wat die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na Brittanje in 1906 geleihet. In 1903 het Roos die eerste keer vir die Westelike Provinsie in ’n Curriebekertoernooi gespeel en is in...

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.