Siener word vanjaar 150 jaar oud!

Siener word vanjaar 150 jaar oud!

Niclolaas Pieter Johannes van Rensburg, of beter bekend as ‘Siener’ van Rensburg is vanjaar op 30 Augustus presies 150 jaar gelede gebore.  ‘Siener’ is gebore op die plaas Palmietfontein naby Potchefstroom tot die ouers, Willem Jacobus en Anna Catharina Janse van...
C.J Langenhoven in ‘n neutedop

C.J Langenhoven in ‘n neutedop

Bydrae tot Afrikaans Met sy bekering tot Afrikaans tussen 1907 en 1910 het C.J Langenhoven sy eintlike missie in die lewe gevind, naamlik om te veg vir die regte van Afrikaans en om literatuur te skep wat die aansien van die taal sou verhoog. In 1910 het hy Op 1 April...
Die Eerste Taalmonument in Suid-Afrika

Die Eerste Taalmonument in Suid-Afrika

Die Eerste Taalmonument is in Burgersdorp opgerig om die erkenning van Nederlands as amptelike taal in die Kaapkolonie te herdenk. Dit is die enigste taalmonument in die wêreld wat opgerig is ter ere van die Nederlandse taal. Die replika staan voor en die...
Paul Kruger en die renoster

Paul Kruger en die renoster

Paul Kruger was vinnig, braaf en dapper. Dis makliker gesê as gedaan, so hier is drie stories wat dié eienskappe sonder twyfel aan Kruger toeken: Op 16-jarige ouderdom het ‘n goedgesinde stamkamptein ‘n kompetisie gehou vir wie die vinnigste kon hardloop. Paul Kruger...

KRY ONMIDDELIK R50 AFSLAG vir enige aankope bo R200

Teken in vir die Posmeester - lag lag die maklikste manier om deel te word van ons gemeenskap, vra maar die duisendes wat dit reeds gedoen het!

 

R50 AF

*Jou inligting is veilig by ons, ons hanteer e-pos adresse soos goud.